For a better experience please change your browser to CHROME, FIREFOX, OPERA or Internet Explorer.

Goedkoop Termes

Ons termes is eenvoudig:

  1. Hou dit skoon.
  2. Geen vuil taal word toegelaat op die platform nie.
  3. As jy ontevrede is met iets of iemand, gebruik die “Report User” funksionaliteit sodat ons die saak kan uitsorteer.
  4. Maak seker jy kry altyd waarde vir jou geld. Kry dit goedkoper!
  5. Geniet dit om deel te wees van die Goedkoop Netwerk!
  6. As jy met enigiets vashaak, Kontak Ons.
  7. Goedkoop.co.za is ‘n aanlyn adverteerders platform wat goedkoper dienste en produkte vir Suid Afrikaners lewer. Ons kan nie elke advertensie wat op die platform is verifieer nie. Dus moet jy seker maak dat jy eers jou produkte kry voordat jy geld oorbetaal aan die verkopers. Transaksies aangegaan met verkopers anders as Goedkoop.co.za het geen betrekking op Goedkoop.co.za nie, en daar is geen verbintenis tussen Goedkoop.co.za en verkopers wat adverteer op die platform nie. Indien jy enige probleme ondervind met verkopers, of kopers, wat op die Goedkoop platform transaksies doen, laat ons weet sodat ons hulle kan verwyder vanaf die Goedkoop.co.za platform waar nodig.
  8. Goedkoop.co.za aavaar geen aanspreeklikheid vir vals advertensies van adverteerders op die platform nie. Elke koper en verkoper is verantwoordelik om self te bepaal of ‘n besigheid, produk, diens of aanbieding waar en eg is.
Deel Goedkoop.co.za met almal
Top