For a better experience please change your browser to CHROME, FIREFOX, OPERA or Internet Explorer.
Besigheids lysting Goedkoop plaas Goedkoop wild

Amazon Missions Tentmaker Sendelinge na die Amazone

R49 (Negotiable)

  • Amazon Missions Tentmaker Sendelinge na die Amazone
  • Amazon Missions Tentmaker Sendelinge na die Amazone
  • Amazon Missions Tentmaker Sendelinge na die Amazone
  • Amazon Missions Tentmaker Sendelinge na die Amazone
Description
Price : R49 (Negotiable)
Type : Spesiale Te Koop aanbiedings
Date : May 22, 2020
Location : Hulle lewer fisies tans in Pretoria, Johannesburg en Weltevreden Park areas af. Kontak hulle vir jou spesiale landswye behoeftes.

Arnold en Heidi van der Spuy is Afrikaanse Christen sendelinge na die Indiaanse gemeenskap in die Amazone in Brazil.

Arnold is reeds sedert die 80’s besig met die visie en versprei Bybels aan inheemse Indiaanse gemeenskappe.

Hy en sy vrou lê brue tussen die sending veld en die Christene wat by die huis is, en beweeg konstant tussen Suid Afrika, Namibië, Engeland, VSA, Nieuw Zeeland en Brazil, waar hulle die evangelie verkondig, en Christene bewus maak van die nood vir sending werk onder onbereikte mensegroepe en Bybel verspreidings projekte behartig in Brazil.

Hulle is tans in Suid Afrika vasgevang met die corona lockdown, en kan nie soos normaal rondbeweeg nie en moet dus ‘n tentmakers bestaan voer.

Indien jy gelei voel om hulle te ondersteun, kan jy hulle gerus ondersteun deur na hulle website te gaan en hulle daar te ondersteun.

Jy kan na hulle venootskaps bladsy gaan wat baie inligting het oor bad word jy met sending werk betrokke kan word saam met hulle. Nie almal kan sendingveld toe gaan nie, maar almal moet deel wees van die front-linie sendingwerk wat gedoen word.

Hulle verkoop T hemde en kepse ook wat sendingwerk ondersteun.

Ook het goedgesinde wildsboere wildsvleis aan hulle beskikbaar gestel teen baie goeie pryse, en dus kan jy nou plaas produkte by hulle koop gedurende die covid-19 lockdowns en hulle so ondersteun. Terselfdertyd kan jy die gesondste vleis beskikbaar by hulle koop teen ‘n appel en ‘n ui (ei) 😀 . Sien hulle advertensie vir goedkoop rooibok vleis afgelewer in Gauteng teen R49/kg.

Ondersteun ‘n hardwerkende eg-Suid Afrikaanse paartjie met ‘n eerbare bediening vandag deur Arnold te kontak op sy foon.

(***Goedkoop.co.za Admin nota:

Die lysting is geplaas deur Goedkoop.co.za ter ondersteuning van Arnold en Heidi wat oor die jare bande met ons opgebou het.

Ons beveel hulle met vrymoedigheid aan.)

Deel Goedkoop.co.za met almal

Onthou asseblief om www.Goedkoop.co.za te noem wanneer die verkoper bel/email sodat jy dinge goedkoper kan kry.

 



Ad Video
Post your rating

Soortgelyke advertensies
Top