For a better experience please change your browser to CHROME, FIREFOX, OPERA or Internet Explorer.
BG video

Vind 1 Suid-Afrikaanse besighede!

Vind wat jy ookal soek goedkoper op Goedkoop.co.za - Lys jou besigheid vandag en kom bou saam aan Suid-Afrika se EERSTE EN GROOTSTE GOEDKOOP BEWEGING! Hoe meer ons is, hoe GOEDKOPER word dit!

WINSKOPIE JAGTERS: Sien al ons kategorië van Suid-Afrikaanse websites, besighede en produkte

Kopers - Kry die produk wat jy soek Goedkoper! Verkopers - lys jou besigheid en produkte sommer nou!

0

Lysting Per Besigheid Absoluut VERNIET

0

Onbeperkte Dae Per Lysting, Outomaties Hernu

0

Almal soek dit goedkoper: Bereik Tien duisende KOPERS

0

% Kans Om Te VERKOOP!

BESIGHEIDSEIENAARS: Sien jou eie Besigheid Hier! Moenie uitmis nie!

Ondersteun Suid Afrikaanse, tuisgebakte, besighede.

Hoe Werk Dit?

Lys jou besigheid of website op www.goedkoop.co.za in 3 maklike stappe:

Maak jou Rekening oop

Maak jou persoonlike besigheid se rekening oop.

Lys jou Advertensie Verniet

Lys jou besigheid verniet.

Sukses!

Hou jou inbox dop en sien hoe kliënte jou kontak.

Het jy meer as een besigheid,of het jy goedkoop produkte/Dienste wat jy ook wil lys? Kies dan 'n pakket wat sakpas is vir jou

As jy meer as 1 besigheid wil lys of as jy jou besigheid se produkte en dienste ook wil lys, kies dan vir jou 'n pakket wat reg is vir jou. Ons het dit so goedkoop as moontlik probeer hou. Die fooi is om die spammers en kansvatters uit die hou en ons internet kostes te dek.

Free Plan

$0.00
  • Validity: 60 Days
  • Simple Ads: 25
  • Featured Ads: 0
  • Bump-up Ads: 5
  • Allow Bidding : 0
  • No Of Images : 3
  • Video URL : No
  • Allow Tags : Yes
  • Categories : All
Select Plan

Goedkoper Plan

$999.00
  • Validity: 60 Days
  • Simple Ads: 50
  • Featured Ads: 10
  • Bump-up Ads: 20
  • Allow Bidding : 0
  • No Of Images : 3
  • Video URL : No
  • Allow Tags : Yes
  • Categories : All
Select Plan

Goedkoop Plan

$1,399.00
  • Validity: 60 Days
  • Simple Ads: 100
  • Featured Ads: 20
  • Bump-up Ads: 50
  • Allow Bidding : 0
  • No Of Images : 3
  • Video URL : Yes
  • Allow Tags : Yes
  • Categories : All
Select Plan

Welkom by www.Goedkoop.co.za
Jou gunsteling webblad van nou af!

"Waaat!!!??Ek sukkel al jaaaare met bemarking en om my besigheid sigbaar te kry.
Sê jy MY Besigheid kan nou gevind word op die internet!!!???"
- "Ja!"

Dis ons gemeenskaps diens aan Suid-Afrika. Ons bied jou die geleentheid om jou website te lys op goedkoop.co.za teen geen koste nie.

 

Omdat ons al reeds so baie voete het na die website toe, gaan BAIE meer mense van jou hoor en met jou kom besigheid doen.

 

Die stigters van goedkoop.co.za het vir jare lank probeer om hulle websites te lys op web directories en om so besigheid te probeer kry. Maar keer op keer hert dit net nie gewerk nie:

 

  1. Op die groot besigheids directories, raak jou besigheid weg en niemand weet eers jy is op die internet nie of dat jou besigheid bestaan nie.

  2. Op die ander plekke waar jy adverteer kos dit jou honderde rande per maand en jou advertensie word dalk nie eers gewys nie omdat jy net ‘n klein vis in ‘n groot dam is en jou geld kan nie bereik wat die ander mense se advertensieveldtogte doen nie.

  3. Google Advertensies is BAIE DUUR. Die probleem met die advertensies is dat dit moeilik is om dit reg te doen, jy kort ‘n spesialis om dit te doen en hulle vra van R5,000 op per maand per advertensie veldtog. Mal pryse. Die ander ding van Google is dat dit diskrimineer teen Afrikaans. Google blok jou om in Afrikaans te adverteer vir Afrikaanse mense. Hulle laat net Engelse Advertensies toe. Nee wat, hou verby.

  4. Dis crazy maar dis waar, op ander platforms moet jy meer as R100 betaal PER WEEK vir ‘n link vir na jou besigheid se website adres toe. Dit is wel ‘n goeie investment, want jou besigheid het backlinks nodig om beter te presteer op Google, maar wie kan R100+ betaal elke week net vir ‘n website backlink?

 

WEL, op Goedkoop.co.za gaan dit anders wees. Ons wil JOU help.

  1. Ons gaan jou ‘n website backlink VERNIET gee vanaf ons gesogte besigheids lystings afdeling af! In ‘n jaar is dit alreeds R5,200+ se waarde wat jy VERNIET ontvang! (Dis hoekom ek van Goedkoop.co.za hou! Ek kry alles goedkoper hier!)

  2. Jou advertensies gaan DEFINITIEF gesien word op Goedkoop.co.za, ons struktuur om jou sigbaar te maak gaan jou besigheid net laat uitstaan! Net om jou dit te wys het ons ‘n hit-counter ingesit op elke bladsy om jou te wys wanneer iemand op jou besigheid se lysting click om meer info van jou te kry. So jy gaan kan monitor hoeveel voete en oë na jou besigheid toe gekom het deur ons. Saam gaan ons JOU besigheid bou. Lekker!

Ons het Goedkoop.co.za se struktuur gemaak om jou te bevoordeel -> om seker te maak dat jou besigheid maklik aanlyn gevind kan word!

 

The great thing about our platform website.forsale is that we can bring buyers and sellers together at no cost to the buyer nor the seller, and gives an opportunity to finalize a sales price at no obligation to either party. Buyers and sellers of domains can therefore ensure that they get the best possible value for the money. Sellers can therefore negotiate the best possible sales price for their website or domain before venturing into a sale. It’s also a great place to test the market to see if there is any interest in your website.

 

We have inbuilt checks to identify spammy listings as well as fake buyers so that buyers and sellers can communicate in confidence with each other. Buyers and sellers will receive trust ratings that will help future buyers and sellers to establish and level of trust in their dealings with them. Any type of abuse will lead to the removal of the transgressor. 

 

The sale of a website should be a quick and easy and clean process for all small sized websites for sale. As soon as the website involves higher sales price that requires a due diligence, it is recommended that a proper due diligence is done regarding the sale and there are third-party organisations that can do this for you.

 

Bo en behalwe om jou besigheid sigbaar te maak op Goedkoop.co.za het jy ook die geleentheid om jou produkte te adverteer. Vir ‘n minimale fooi kan jy ook produkte lys. Die produkte word vir 2 maande lank gelys en jy kan fotos en beskrywings by jou produkte sit.

Verder kan jy ook produkte goedkoop koop by Goedkoop.co.za

Ons winkel is in aanbouing en ons sal produkte bekend stel so gou moontlik. Hou die spasie dop!

Top